1. Главная
  2. Книги
  3. Die Krag Van Middernag Gebed — Gabriel Agbo
Книга Gabriel Agbo Die Krag Van Middernag Gebed
Реклама
0,0 · 0 оценок

Die Krag Van Middernag Gebed

Книги Религия и эзотерика

18+

На сайте представлено только описание и выходные данные книги «Die Krag Van Middernag Gebed Gabriel Agbo». Сайт не является распространителем книги. Сайт не предоставляет возможности купить, читать онлайн или скачать бесплатно книгу «Die Krag Van Middernag Gebed Gabriel Agbo». Сайт предназначен для лиц старше 18 лет. Если вам не исполнилось 18 лет - незамедлительно покиньте сайт. Оставаясь на сайте вы подтверждаете, что вам исполнилось 18 лет.

Незаконное потребление наркотических средств, психотропных веществ, их аналогов причиняет вред здоровью, их незаконный оборот запрещен и влечет установленную законодательством ответственность

О книге

Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ʼn rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ʼn deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ʼn baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ʼn ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het - direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ʼn rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ʼn deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ʼn baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ʼn ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het - direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Waarom het Satan gedurende ʼn vergadering uit sy stoel uit geval omdat die naam van Jesus genoem was? Weet jy van die vyand se oorlog strategieë teen die kerk, Christene en predikante? Hoe breek hy predikante van die evangelie af of nog erger, hoe vermoor hy hulle soms? Wie is die agente van die donker koninkryk in die kerk? Watter rol moet die gebedstryders speel? Wat is die belang van die koninkryk van Satan in menslike vlees en bloed? Hoekom moet mense geoffer word in die okkult wêreld? Jy sal oor verskeie verhale van voormalige agente van Satan, en selfs van die media, lees oor die opoffering van mense en ander skrikwekkende gebruike wat nie gepubliseer mag word nie. Waarom sal ʼn vrou die oë van ʼn kruipende baba verwyder, haar slag, met die baba se gehuil en gekreun in haar ore, en dan die baba eet? Wat doen die okkult met seks? Kan bose geeste, verbonde en vloeke deur seks oorgedra word? Waarom sal ʼn man met ʼn klein seuntjie slaap en hom forseer om ʼn slang te eet, net om mag, rykdom en posisie te bekom? Jy sal ook lees oor ander eksplosiewe onderwerpe soos worsteling met God, binding en losmaking, breek van die poorte, oop deure, die volle wapenrusting van God, en die poorte van die hemel en hel. Die 21 kragtige hoofstukke van hierdie boek sal jou sekerlik aan die brand steek vir God. Ek is seker dat jy nog nooit vantevore so iets gelees het nie.

Полное название книги
Gabriel Agbo Die Krag Van Middernag Gebed
Тип
Книга
Автор
ISBN
978-5-04-277494-2
Возрастное ограничение
0
Издательство
Год
2020
Название транслитом
die-krag-van-middernag-gebed-gabriel-agbo
Просмотров
0
Рейтинг izbe.ru
0,0
Поделиться

Похожие книги

Книга Роберт Б. Чалдини, БОМБОРА, Роберт Чалдини, Олег С. Епимахов, Ирина Анатольевна Селиванова Психология влияния. 7-е расширенное издание
Психология влияния. 7-е расширенное издание
Роберт Б. Чалдини, БОМБОРА, Роберт Чалдини, Олег С. Епимахов, Ирина Анатольевна Селиванова
Книга Роберт Грин, Елена Яковлевна Мигунова, Владимир Левашёв, Дмитрий Креминский 48 законов власти. Законы 1-16
48 законов власти. Законы 1-16
Роберт Грин, Елена Яковлевна Мигунова, Владимир Левашёв, Дмитрий Креминский
Книга БОМБОРА, Джон П. Стрелеки, Элеонора Игоревна Мельник Кафе на краю земли. Как перестать плыть по течению и вспомнить, зачем ты живешь
Кафе на краю земли. Как перестать плыть по течению и вспомнить, зачем ты живешь
БОМБОРА, Джон П. Стрелеки, Элеонора Игоревна Мельник
Книга Джо Аберкромби Первый закон. Трилогия: Кровь и железо. Прежде чем их повесят. Последний довод королей
Первый закон. Трилогия: Кровь и железо. Прежде чем их повесят. Последний довод королей
Джо Аберкромби
Книга Дэвид Кэмерон Джиканди Счастливый карман, полный денег. Формирование сознания изобилия
Счастливый карман, полный денег. Формирование сознания изобилия
Дэвид Кэмерон Джиканди
Книга Энди Вейер Проект «Аве Мария»
Проект «Аве Мария»
Энди Вейер
Книга Роберт Чалдини Психология влияния. 7-е расширенное издание
Психология влияния. 7-е расширенное издание
Роберт Чалдини
Книга Анна Джейн Твое сердце будет разбито
Твое сердце будет разбито
Анна Джейн
Книга Катя Качур Любимчик Эпохи
Любимчик Эпохи
Катя Качур
Книга Анна Джейн По осколкам твоего сердца
По осколкам твоего сердца
Анна Джейн
Книга Ребекка Яррос Четвертое крыло
Четвертое крыло
Ребекка Яррос
Книга Анджей Сапковский Ведьмак в озвучке Всеволода Кузнецова
Ведьмак в озвучке Всеволода Кузнецова
Анджей Сапковский
Книга Ребекка Яррос Железное пламя
Железное пламя
Ребекка Яррос
Книга Тори Майрон Я переиграю тебя
Я переиграю тебя
Тори Майрон
Книга Тори Майрон Я переиграю тебя. Реванш
Я переиграю тебя. Реванш
Тори Майрон